fbpx

Shop

My LullaBybel – vir seuns
February 7, 2020
Nuskin Advanced Tinted Moisturiser SPF 15
June 23, 2020

Gediggies vir vrolike gesiggies (CD included)

R235.00

Add to Wishlist
Category:
Description

Aletté Winckler is ‘n ma van vier, ‘n topverkoperskrywer, motiveringspreker, glanspersoonlikheid, stilis, en liedjieskrywer. Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies wat Aletté spesiaal vir klein maatjies geskryf het. Elke gediggie leer jou kind iets oor God, maar dit help ook met die aanleer van lewensvaardighede.

Die liedjies is getoonset deur onder andere Aletté en Heinz, en daar is lieflike illustrasies vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk.

Vir ouderdom 3 – 8 jaar | CD met 20 liedjies