fbpx

Online Master Classes

Online Master Class Vidoe (Sep '20)-02 (Large)

ONLINE MASTER CLASSES

Cost: R 1 650 p/p | Amazing! You will be able to learn everything you would have learned at an in-person Masterclass, in the comfort of your own home! And, it gives you time to properly work through all the theory and really understand it. Because it is pre-recorded, Aletté also had time to go into more depth on many of the things she teaches. This is truly a value proposition. It is also very important that you should know that EVERYTHING that was going to happen at the in-person Masterclass, will happen here. You will get a full style & colour consultation as well as a makeup lesson! Next level pro-fesh!

SPECIAL OFFER:

We are giving you an incredible rate for the launch of this spectacular class - The normal online master class will be available @ R1650 p/p but because you book your spot for our launch "live" zoom-call now, you get to book it at only R1050 p/p. Book now, and save R600! What is even BETTER news is that we not only will launch the new ONLINE MASTER CLASS on the 25th of OCTOBER but everyone enrolling for this day will be the first to get access to the NEWLY UPGRADED AND UPDATE first of it's kind in the world, style/colour/makeup APP. This in itself is worth more than R1050! So ladies, without any further a due... Lock in your spot now. We have limited seats available!

parallax background

Testimonial

  • Chantal Leighton
    Ek wil net weer baie dankie sê vir julle wat alles gereël het en vir Aletté wat my op so ‘n moeilike tyd geakkomodeer het en vir haar kosbare tyd!  Dit was so lekker om haar in aksie te sien en ek het soveel by haar geleer.  Ek is regtig dankbaar daarvoor! Ek wil ook sê dat ek soveel beter lyk en voel met al die klere wat vir my uitgekies is.  Dit maak so groot verskil aan mens se selfvertroue.  Ek het ‘n nuwe perspektief op waarvoor om te kyk in die winkels.  So, nogmaals dankie vir alles wat julle gedoen het, ek waardeer dit baie!  Mag julle besigheid ongekende seen in hierdie nuwe jaar beleef.
    Chantal Leighton
    Singapore
  • Marilene Wessels – George Super Groep
    "Die oggend was werklik ‘n positiewe, ‘eye-opener’ vir my! Van feite soos ‘my mams wat my help shopping doen (selfs nou nog in my kop)’ of hoe om te grimeer – self geleer! Dit is van die goed wat my laat besef het dat ek moet ernstig begin fokus op myself. Dankie dat jy moeite doen om mense te help om die mooi, nie net in die uiterlike nie, raak te sien. Vir jou geduld met vrae #gebruikjoubrein! Jy is werklik ‘n voorbeeld in meer as een opsig! As jy weer Supergroepe aanbied in 2017 – is ek daar!"
    Marilene Wessels – George Super Groep
  • Anneke Tomlinson – Wellington Super Groep
    "Ek het Aletté se kursus bygewoon op Wellington en wil graag jou datums vir 2017 hê. Dis een flippen amazing kursus en meer vroue moet dit bywoon. Ek wil graag vir Aletté nooi om 'n oggend/middag aanbieding te kom doen in die koue bokkeveld so 60km anderkant Ceres."
    Anneke Tomlinson – Wellington Super Groep
  • Hermien en stokvelvriendinne
    "Ons is 'n groep van 12 vriendinne, 12 mammas van kleuters, 12 eggenote, 12 'superwomen' wat maandeliks 'n saamkuier aandjie geniet onder die vaandel van 'stokvel'. En so word dit to my beurt om die winterstokvel te reel. In die middel van die winter begin mens uitsien na die somer wat voorle behalwe vir die feit dat mens nie altyd 'reg' voel nie. Die vaalheid van die winter neig om onder jou vel in te kruip en die trooskos vind gewoonlik 'n manier om te sorg vir ontroosbare vroue rondinge. Dit was die motivering agter ons behoefte aan 'n vonkel vrou wat saam kan kuier en haar wysheid met ons kan deel. Alette Johanni het die eienskappe gehad in haar volle menswees.Wat 'n vrolike saamkuieraand wat ons laat uitsien het na die somer, energie gegee het vir ons ma en vrou wees en die beste van als, liewer vir onsself. Sy het ons daaraan herinner dat ons net so belangrik is, dat ons na onsself moet kyk en mag glo ons is pragtig! En so, deur die saamkuier het ons 12 vroue 'n vriendin bygekry en met trots die nuwe maand aangedurf. Haar menswees, kennis, en ervaring het ons gemotiveer om met 'n vonkel in die oog onsself raak te sien en te koester. Baie dankie daarvoor. Dit was so lekker om te sien hoe jy jou roeping uitleef...Ons waardeer jou!"
    Hermien en stokvelvriendinne