‘n Palet vol Vreugde

R270,00

Internationaal bekroonde top skrywer, Aletté Winckler, wat reeds 3 boeke vir die vroue mark geskryf het, sprei haar vlerke en haar eerste dagstukkieboek sien die lig.

Reis saam deur 366 dae se kleurryke lewenslesse in ‘n Palet vol Vreugde, wat beloof om nie net inspirerend te wees nie, maar ook propvol pret.

Vanuit ‘n lewe wat uitverkoop is aan die bevordering van die koningkryk van God, kom ‘n persoonlike, insiggewende en vars perspektief op relevante kwessies van die dag.

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.