Image Consulting & Styling

Stokvel Evenings


Cost: R 350 p/p @ 10 Ladies (Maximum 10 ladies)
2 hours 30 min


We get together on a week night from 18:30-21:00. I am your teacher, stylist, comedian, spiritual guidance gal for the evening. Together we will have fun!, that I can guarantee you!


Enquire Now

Testimonial

  • "Die oggend was werklik ‘n positiewe, ‘eye-opener’ vir my! Van feite soos ‘my mams wat my help shopping doen (selfs nou nog in my kop)’ of hoe om te grimeer – self geleer! Dit is van die goed wat my laat besef het dat ek moet ernstig begin fokus op myself. Dankie dat jy moeite doen om mense te help om die mooi, nie net in die uiterlike nie, raak te sien. Vir jou geduld met vrae #gebruikjoubrein! Jy is werklik ‘n voorbeeld in meer as een opsig! As jy weer Supergroepe aanbied in 2017 – is ek daar!"
    Marilene Wessels – George Super Groep
  • "Ek het Aletté se kursus bygewoon op Wellington en wil graag jou datums vir 2017 hê. Dis een flippen amazing kursus en meer vroue moet dit bywoon. Ek wil graag vir Aletté nooi om 'n oggend/middag aanbieding te kom doen in die koue bokkeveld so 60km anderkant Ceres."
    Anneke Tomlinson – Wellington Super Groep
  • "Ons is 'n groep van 12 vriendinne, 12 mammas van kleuters, 12 eggenote, 12 'superwomen' wat maandeliks 'n saamkuier aandjie geniet onder die vaandel van 'stokvel'. En so word dit to my beurt om die winterstokvel te reel. In die middel van die winter begin mens uitsien na die somer wat voorle behalwe vir die feit dat mens nie altyd 'reg' voel nie. Die vaalheid van die winter neig om onder jou vel in te kruip en die trooskos vind gewoonlik 'n manier om te sorg vir ontroosbare vroue rondinge. Dit was die motivering agter ons behoefte aan 'n vonkel vrou wat saam kan kuier en haar wysheid met ons kan deel. Alette Johanni het die eienskappe gehad in haar volle menswees.Wat 'n vrolike saamkuieraand wat ons laat uitsien het na die somer, energie gegee het vir ons ma en vrou wees en die beste van als, liewer vir onsself. Sy het ons daaraan herinner dat ons net so belangrik is, dat ons na onsself moet kyk en mag glo ons is pragtig! En so, deur die saamkuier het ons 12 vroue 'n vriendin bygekry en met trots die nuwe maand aangedurf. Haar menswees, kennis, en ervaring het ons gemotiveer om met 'n vonkel in die oog onsself raak te sien en te koester. Baie dankie daarvoor. Dit was so lekker om te sien hoe jy jou roeping uitleef...Ons waardeer jou!"
    Hermien en stokvelvriendinne

Style & Colour Consultations, Wardrobe planning & Shopping

Makeovers:
Motivational Speaker:
Corporate Styling:
Image Consulting & Styling: