fbpx

Shop

My LullaBible – for girls
February 7, 2020
My LullaBybel – vir seuns
February 7, 2020

My LullaBybel – vir meisies

R250.00

Die 24 pragtige gediggies in My LullaBybel vir meisies is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Die pragtige volkleur-kunswerk sal klein ogies bekoor terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het ‘n gebed en ‘n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.

Kinders 0 – 3

Add to Wishlist
Category: