Shop (new)

IN RITME MET GOD (Heinz Winckler)
September 25, 2018
My LullaBible
September 25, 2018

My LullaBybel

R200.00


Die 24 pragtige wiegeliedjies in My LullaBybel is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd.  Die pragtige volkleurkunswerk sal klein ogies bekoor terwyl Mamma en Pappa die ritmiese wiegeliedjies voorlees om hul aan die slaap te sus.

Elke liedjie het ‘n gebed en ‘n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hul kosbare taak om kinders groot te maak.  ‘n Besonderse bonus is die gratis CD met vyf oorspronklike liedjies gesing deur Aletté-Johanni Winckler en haar beste vriendin, Sumari Schoeman.  Dit sal verseker diep in kinders en ouers se harte inkruip.

Add to Wishlist
Category: . Tag: .