Shop (new)

More is Maandag
September 5, 2018
My LullaBybel
September 25, 2018

IN RITME MET GOD (Heinz Winckler)

R150.00


Ontdek jou identiteit in Christus en vervul jou lewensdoel

Jou identiteit in God het ‘n bepalende invloed op jou hele lewe – daarom is dit so belangrik dat jy begryp wat jou identiteit in God is, hoe die Almagtige, wat jou na sy beeld geskep het, jou sien.

Met IN RITME MET GOD  wys Heinz Winkler hoe elke man sy identiteit in God kan anker en vanuit hierdie waarheid kan leef.  Wanneer jy vanuit die waarheid lewe dat jy ‘n kind van GOd en mede-erfgenaam saam met Jesus is, leef jy in ritme met die Vader wat jou na sy beeld geskape het, en ontdek jy die doel wat Hy vir jou het.  Dan is jy op koers om die beste te wees wat God bedoel het jy moet wees.

Add to Wishlist
Category: . Tag: .