Shop (new)

Trek aan met selfvertroue
June 7, 2013
More is Maandag
September 5, 2018

Die Spreuke 31 Vrou

R130.00


Miskien het jy nog altyd vinnig by Spreuke 31 verbygeblaai? Wow! Daardie Bybelse supervrou laat jou darem baie minderwaardig voel. Sy werk van die more tot die aand en doen alles perfek! Hoe hou sy al die balle in die lug?
Hierdie vrou is egter net ‘n gewone vrou wat haarself beskikbaar gestel het aan ‘n uitsonderlike God – en nou ‘n seëm os vor almal om haar. In plaas van om te dink jy sal nooit in haar voetspore kan stap nie, sien dit as ‘n voorbeeld van wat jy wel kan regkry.

In hierdie boek kry jy praktiese raad en inspirasie uit die Woord. Elke hoofstuk word saamgevat deur Bybelstudievrae waaroor daar in jou stiltetyd of in ‘n kleingroep nagedink kan word, sodat jy die beste word in elke aspek van jou lewe: Huis, Geloof, Moederskap, Werk, Huwelik en Gesondheid.

Add to Wishlist
Category: .