Damestee vir Zané Welman (Kuilsrivier)

 

 

Ten bate van Zané Welman

Kom geniet die oggend saam met ons en Aletté Winckler!

Bring kontant vir stalletjies.
“Lucky Draw” pryse te wen!

Alle fondse gaan aan Zané Welman

Kliek hier vir die FB-blad:  Zane Welman – gebede en ondersteuning