Dames oggend – 2 Jun ’18 (Lydenburg)

 

Dames Oggend – 2 Jun ’18

Word ‘n nuwe jy!

Kom geniet ‘n heerlike oggend propvol stylvolle idees, sang en pitkos vir die siel in ‘n gesellige atmosfeer.

Sjampanje en smaaklike eetgoed ingesluit.

Besprekings & navrae:

Tel: Martie Smuts – 072 409 6500 / Rina van Heerden – 082 744 6086

Email: info@marlotti.co.za

Website: www.marlotti.co.za