from SARIE.com

July 3, 2014
Hoofstuk 1 in die “Waarheid oor die Wincklers!”

Hoofstuk 1 in die “Waarheid oor die Wincklers!” 6 February 2014

Dit het als een Saterdagoggend op pad na Moorreesburg vir ’n vroue-oggend begin… Die geel kanola-kombers het wyd en dik oor die lande gelê het en die […]
July 3, 2014
Lian en Simeon se verjaarsdagpartytjie!

Lian en Simeon se verjaarsdagpartytjie! 23 May 2013

Ons klein akteurtjie/dansertjie, báie kompeterende menseliefhebber, tegnologiekenner en tweetalige klein rakker word yslik groot.  En sy baie astrante, uiters musikale, ontsaglike oulike, 10-gesigsuitdrukkings-in-een, 1-jarige boetie, bly nie agter […]
July 3, 2014
My nuwe gewigsverlies-taktiek – Projek Stilte

My nuwe gewigsverlies-taktiek – Projek Stilte, 8 February 2013

My mooiste kleinste knapie is al 9 maande en 2 weke, mooier as ooit, begin begin loop en mamma sit nog met al die bewyse dat […]
July 3, 2014
“Oor Active Virgins en siek kinders!”

“Oor Active Virgins en siek kinders!” 19 December 2012

Jy kan hom of haar gewoonlik nie sien vanwaar jy is nie en dan tref dit jou: hier is iets aan die gebeur want dis heeltemal […]
July 3, 2014
“Oktober was nié die mooiste maand nie!”

“Oktober was nié die mooiste maand nie!” 30 October 2012

Dus, soos laaskeer begin ons gou by ‘n báie belangrike statistiek wat ek weggelaat het. Ja, ek weet nie van die ander mammas daarbuite nie, maar […]
July 3, 2014
“Agter die ligte…”

“Agter die ligte…” 11 October 2012

Nog voor ek kon antwoord het sy dit dadelik vir my gespeel. Ek kon nie glo wat ek hoor nie, want volgens my was daar op […]