About Me


I provide image consulting and styling, makeovers and inspirational talks to women of all ages, who lost their sense of style and are unsure of what to wear. With my passionate and relatable, yet fun and comedic approach they can find inner healing, self-confidence, become a new person and love themselves again by teaching them what styles and colours to wear and saving money by making the right choices.


Read More

Services

What We Offer

Makeovers

Stylish makeovers with the help of Vicki van Wyk (hairstylist and make-up artist).

Read More

Motivational Speaker

Aletté is a sought-after speaker, inspiring people to be the best version of themselves.

Read More

Image Consulting & Styling

Personalised image and styling consulting, offered in a variety of packages.

Read More

Corporate Consulting

Professional image, style and etiquette for the corporate environment

Read More

Testimonials

  • "Ek het Aletté se kursus bygewoon op Wellington en wil graag jou datums vir 2017 hê. Dis een flippen amazing kursus en meer vroue moet dit bywoon. Ek wil graag vir Aletté nooi om 'n oggend/middag aanbieding te kom doen in die koue bokkeveld so 60km anderkant Ceres."
    Anneke Tomlinson – Wellington Super Groep
  • "Onlangs het ek ’n hele makeover deur Aletté-Johanni Winckler gehad en dit het my soveel selfvertroue gegee om vrou-alleen ’n vierman praktyk op te bou, die onkologie praktyk aan te vat en my ou-mensies tuis te besoek en saam met hulle deur baie moeilike tye ook te gaan. Dit het my ook weer selfvertroue gegee om die wêreld in die oë te kyk, na ’n egskeiding, myself op te lig en my medemens te kan dien met die passie en liefde waarmee ek elke dag lewe. Ek kan nou werklik weer vreugdevol uitreik en probeer om mense te seën met my werk en hul bewus te maak van hul gesondheid."
    Michelle van Zyl, Somerset West Family Practice
  • "My verjaarsdagwens vir 2012…Ek wil tog net anders lyk en weet watter kleure en style my beter pas as ander. So het my man sy ore gespits en ‘n styl- en kleuranalise was my verjaarsdag geskenk. My beste geskenk ooit! Ek kyk met nuwe oe na my klerekas, het selfs kleure begin koop wat ek altyd misgekyk het in die winkel. Ek voel sommer meer vrou, dra ander kleurkombinasies en het my persoonlike styl ontdek! Dankie Aletté! Elke vrou behoort so ‘n verjaarsdag geskenk te kry…"
    Elmien Claassens – Lynnwood, Pretoria
  • "Met opgewondenheid het die dames uitgesien na ‘n heerlike damesoggend saam met Alette… Sy het regtig met haar sprankelende persoonlikheid die dames aan die lag gehad…en baie stof tot nadenke gelaat. Tydens haar praatjie het sy baie goeie wenke oor voorkoms gegee wat ons net weer laat besef het dat dit wat jy aantrek of aan die gesiggie smeer wel ‘n groot verskil kan maak, en dat minder baie mooier is…"
    Madeleine Prinsloo, Queenstown
  • "Ek en my dogter het Aletté se “More is Maandag” praatjie in PE bygewoon. SY MAG MAAR hoor. Wat ‘n onvergeetlike oggend, wens ons kon ‘n replay hê. DVD sal wonderlik wees."
    Antoinette Kitching, Port Elizabeth
  • "Hallo! Dit was sooo die moeite werd om vanoggend in PE in die stortreen uit te gaan om jou te hoor gesels oor More is Maandag!!! Baie dankie vir die onderhoudende en leersame praatjie. Ongelukkig het jou lys vir ons eposadresse nie by my uitgekom nie, daarom skryf ek gou vir jou… Weereens dankie vir die lekker oggend."
    Petra Koen, Port Elizabeth

Brands I Love

logos_guess-greylogos_guess
logos_skyarch-greylogos_skyarch
//]]>